Tikkel Tokkel Dagsorg
Tikkel Tokkel Dagsorg – Wierdapark
Phone – Nicolene: 074 476 3322
Email: nickeymuller@gmail.com
Website: Click here to visit website
About
Is U opsoek na ‘n klein, bekostigbare Dagsorg vir U baba.
Tikkel Tokkel Dagsorg is uniek.
Ons spesialiseer in die groei en ontwikkeling van babas 0 tot 24 maande. Klein groepe met individuele aandag en baie liefde.
Veilige,huislike,vriendelike en stimulerende omgewing waar ons leer,speel en saam groei.
Ouderdomsgepaste Aktiwiteite
Noodhulp.
Vakansietye oop.
Bestaan al vanaf 2010.
Weeksdae:Voldag 06:30-17:30.
Halfdag 06:30-13:30.
Kom besoek ons gerus en kom kyk wat ons vir U en U Baba kan bied.
ELKE DAG IS OPEDAG BY TIKKEL TOKKEL DAGSORG
